Nuuspod
Nuuspod
  • 1 708
  • 11 468 645

Відео

Mmusi Maimane: There is life after the ANC and DA
Переглядів 1,6 тис.21 день тому
Mmusi Maimane: There is life after the ANC and DA
Neil de Beer: Ek gaan nie vir Devon fire nie
Переглядів 16 тис.21 день тому
Neil de Beer: Ek gaan nie vir Devon fire nie
What have you done to my country?
Переглядів 7 тис.28 днів тому
What have you done to my country?
Gayton McKenzie: Die DA meet hulself teen die domste kind in die klas
Переглядів 37 тис.Місяць тому
Gayton McKenzie: Die DA meet hulself teen die domste kind in die klas
Herman Mashaba: I trust Gayton more than the DA
Переглядів 21 тис.Місяць тому
Herman Mashaba: I trust Gayton more than the DA
Die DA gaan die Wes-Kaap verloor
Переглядів 50 тис.Місяць тому
Die DA gaan die Wes-Kaap verloor
So het Werner de Jager aan sy einde gekom
Переглядів 14 тис.Місяць тому
So het Werner de Jager aan sy einde gekom
Wynand du Toit: Raak weerbaar, die magte van wanorde is op ons
Переглядів 10 тис.2 місяці тому
Wynand du Toit: Raak weerbaar, die magte van wanorde is op ons
Regskenner vertel hoe boere veediewe op hul grond moet hanteer
Переглядів 3,6 тис.2 місяці тому
Regskenner vertel hoe boere veediewe op hul grond moet hanteer
Markus Jooste: Die swendelaar wat selfs vir Christo Wiese uit R60 miljard verneuk het.
Переглядів 11 тис.2 місяці тому
Markus Jooste: Die swendelaar wat selfs vir Christo Wiese uit R60 miljard verneuk het.
Neil de Beer: Dis 'n leuen, ek het niks teen witmense nie!
Переглядів 7 тис.2 місяці тому
Neil de Beer: Dis 'n leuen, ek het niks teen witmense nie!
'n Oupa se oorlog teen ouervervreemding
Переглядів 2,1 тис.2 місяці тому
'n Oupa se oorlog teen ouervervreemding
VSA VERKIESING 2024: Biden is eintlik maar Obama se derde termyn
Переглядів 3,1 тис.3 місяці тому
VSA VERKIESING 2024: Biden is eintlik maar Obama se derde termyn
John Steenhuisen: Ek sal vir seker 'n president met meer rugraat wees as Cyril
Переглядів 4,7 тис.3 місяці тому
John Steenhuisen: Ek sal vir seker 'n president met meer rugraat wees as Cyril
Ian Cameron sê hoekom hy DA kies om parlement toe te gaan
Переглядів 7 тис.3 місяці тому
Ian Cameron sê hoekom hy DA kies om parlement toe te gaan
Zuma se MK: Die Russe se truuk om KZN vir die ANC te red?
Переглядів 23 тис.3 місяці тому
Zuma se MK: Die Russe se truuk om KZN vir die ANC te red?
So verrinneweer misdadige landdroste SA regbank
Переглядів 11 тис.3 місяці тому
So verrinneweer misdadige landdroste SA regbank
Groblersdal 4: Die staat het geen kans op sukses, sê advokaat
Переглядів 16 тис.3 місяці тому
Groblersdal 4: Die staat het geen kans op sukses, sê advokaat
EKSKLUSIEF: OUERS VAN VERMOORDE NARKOTISEUR PRAAT
Переглядів 27 тис.4 місяці тому
EKSKLUSIEF: OUERS VAN VERMOORDE NARKOTISEUR PRAAT
Dubbelmoord op Nelspruit: Ondersoeker gee nuwe inligting
Переглядів 27 тис.5 місяців тому
Dubbelmoord op Nelspruit: Ondersoeker gee nuwe inligting
Dubbelmoord op Nelspruit: Hier is wat ons weet.
Переглядів 52 тис.5 місяців тому
Dubbelmoord op Nelspruit: Hier is wat ons weet.
Pieter Groenewald: Ek sien 'n regering van nasionale eenheid vir 2024
Переглядів 12 тис.5 місяців тому
Pieter Groenewald: Ek sien 'n regering van nasionale eenheid vir 2024
Carl Niehaus oor sy vriend Julius en die nostalgie van Kill the Boer
Переглядів 10 тис.5 місяців тому
Carl Niehaus oor sy vriend Julius en die nostalgie van Kill the Boer
Onderhoud met André de Ruyter vanuit VSA
Переглядів 53 тис.5 місяців тому
Onderhoud met André de Ruyter vanuit VSA
Wit mynwerkers se ondergrondse hel
Переглядів 20 тис.5 місяців тому
Wit mynwerkers se ondergrondse hel
Zuma gee die ANC 'n opstopper, maar verwag ander dramas
Переглядів 17 тис.5 місяців тому
Zuma gee die ANC 'n opstopper, maar verwag ander dramas
Bye maak meer mense dood as slange
Переглядів 9446 місяців тому
Bye maak meer mense dood as slange
Kernkrag is 'n ideale wapen teen beurtkrag
Переглядів 8626 місяців тому
Kernkrag is 'n ideale wapen teen beurtkrag
Kyk hoe vergiftig veedief beeste, polisie vou hande.
Переглядів 6 тис.6 місяців тому
Kyk hoe vergiftig veedief beeste, polisie vou hande.

КОМЕНТАРІ

  • @groeisterk
    @groeisterk День тому

    Niks gaan verander nie

  • @groeisterk
    @groeisterk День тому

    Da = perfekte verraad. Hulle kiesers moet redelik moerig wees.

  • @gysvanessen8847
    @gysvanessen8847 День тому

    Uitstekende insit Izak. Jy gee hoop aan baie bekommerde mense met die boodskap dat daar hoop is. SA is definitief beter af as voor die verkiesing. Daar is nou hoop dat dinge mooi gaan uitspeel in die nuwe bedeling! Jy kon eintlik ook maar jou naam op gesit het vir president! 😊

  • @amelia2556
    @amelia2556 День тому

    Izak, mense moet besef hierdie is die beste besluit vir alle mense in RSA. Dit beteken slegs daar is nie een persoon (ANC) wat besluit en droogmaak nie. Hierdie is nou n Groep met verskillende menings wat die reg het (soos dit behoort te wees) om besluite vir almal gelyk te neem, verteenwoordigend van elke suid afrikaner. Daar sal nou mooi gekyk moet word wie neem ministers poste, omdat daar baie werk is om te doen, soos Saps, energie, binnelandse sake ens. Ek hoop dat die besluite reg geneem sal word, omdat elkeen nou n se het en verteenwoordig word. Ons kan saamwerk, om al die gemors reg te ruk wat voorheen gedoen is sonder n gelyke inset. Amelia

  • @janevanreenen8768
    @janevanreenen8768 День тому

    Dankie Nuuspod. Dankie Izak. Dear is hoop🙏🏻

  • @cgpettit9791
    @cgpettit9791 День тому

    Zuma is te still, hier Kom moeilikheid

  • @cgpettit9791
    @cgpettit9791 День тому

    Wat maak die spul wanneer hulle nie tot n vergelyk kan kom nie. Ek is redelik bekommerd as ding skeef loop dan kan daar groot probleme kom

  • @elizejacobs-ip2zv
    @elizejacobs-ip2zv День тому

    God is in control

  • @cgpettit9791
    @cgpettit9791 День тому

    Tyd om te gaan rus ou grote

  • @leonievorster1677
    @leonievorster1677 День тому

    Sorry ons mense moet nou maar eerlik wees, ons woon in Afrika en moet saamwerk of maar ander uitweg sien, ons bly en is in die ver minderheid teen die miljoene wie sê dis hulle land. Byt my nou maar, maar word wakker en wees eerlik met jouself!

    • @bennieesterhuizen47
      @bennieesterhuizen47 День тому

      Ons is altyd bereid om saam te werk maar ek weet nie of hulle bereid is om sáam te werk nie

  • @GawieNel-wf7ve
    @GawieNel-wf7ve День тому

    JOHN U glo in GOD glo en staan vas en se dit asb. Oor die lug

  • @user-mj2gk4pr7h
    @user-mj2gk4pr7h День тому

    Isak jy is briljant. Dankie maat.. dankie vir jou harde werk..wat jy se us die waarheid..

  • @HenryWelman
    @HenryWelman День тому

    Dankie Sakkie. Ons waardeer jou moeite en insette.

  • @user-rq7bu6ol8f
    @user-rq7bu6ol8f День тому

    Utter rubbish!!!! Wr have to pay always and RAAI ons glo hulle elke keer!!!!

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 День тому

    Jy sê nou kan hulle kies

  • @Gawieseplaas
    @Gawieseplaas День тому

    Baie mooi gese Izak.

  • @anthonymartin7607
    @anthonymartin7607 День тому

    Lesufi is bewys dat die DA wel ingesluk word. Gauteng sal nou val

  • @christodebeer3645
    @christodebeer3645 День тому

    ONS moet seker die beste vd saak maak, daar is 5 Jaar om dinge in n redelikke goeie Rigting in the stuur 😮

  • @JohanHeydenreich
    @JohanHeydenreich День тому

    Die blankes is weer uit verkoop soos in 1994 deur ons eie leiers

  • @Ritakillian002
    @Ritakillian002 День тому

    Yes

  • @elizabethletape9248
    @elizabethletape9248 День тому

    My hartjie my liefie die son sak weg. Interessant ...🤔

  • @Ritakillian002
    @Ritakillian002 День тому

    Ek dink jy is kapoet

  • @Ritakillian002
    @Ritakillian002 День тому

    Kan niks hoor

  • @sergiopinto6004
    @sergiopinto6004 День тому

    Ons is besig om virandering in ons land te aanskou, nie ideaal nie maar beter as voorheen

  • @charlesmyburgh
    @charlesmyburgh День тому

    Dankie Izak.

  • @nellasmith-cz7fs
    @nellasmith-cz7fs День тому

    Stem saam....mens kan nie nou gaan lè nie.....staan sterk....en Go.....GO!!!!

  • @keyserrosemarie7561
    @keyserrosemarie7561 День тому

    Ons het nie veel van n keuse nie mense. Is baie beter as wat dit was tenminste!

  • @lizevanderwalt1899
    @lizevanderwalt1899 День тому

    Dankie vir jou wysheid en opsomming jy gee moed en positiewe opsomming

  • @leonorachandler9827
    @leonorachandler9827 День тому

    Stem 100% saam met jou! Van hier af moet dit beter gaan, wel tensy Julius wen 😅

  • @seanmac-ku5ui
    @seanmac-ku5ui День тому

    Kaapstad Is gemiddeld in 'n goeie toestand, behalwe dit, wat deur vriende van die ANC bestuur word. Ons Musea wat verval, geboue met stukkende ruite, waterskade,bv Rust en Vreugd 'n pragtige voorbeeld van Kaapse Barok. Dankie. Voorspoed en heil vorentoe.

  • @keyserrosemarie7561
    @keyserrosemarie7561 День тому

    Baie baie dankie izak vir al jou harde werk vr ons. NUUSPOD IS N PUIK NUUS KANAAL!!!

  • @mariacoertzen9657
    @mariacoertzen9657 День тому

    Dankie Izak, ....

  • @jadelyn171
    @jadelyn171 День тому

    Stem saam jou

  • @nellasmith-cz7fs
    @nellasmith-cz7fs День тому

    Stem Izak....kon erger gewees het

  • @barbaralerm9310
    @barbaralerm9310 День тому

    Izak..val jy dan ook daarvoor...'kyk hoe netjies lyk kaapstad'..DA nê..of WEF se set-up om mense om die bos te lei.

    • @saamstaan6540
      @saamstaan6540 День тому

      Jip,die mense is blind,hulle gaan n groot pakslae kry.

  • @nellasmith-cz7fs
    @nellasmith-cz7fs День тому

    😢😮

  • @user-kl7fb7zc9p
    @user-kl7fb7zc9p День тому

    DA is enigste redding tot almal ons praat later

  • @nicouys8407
    @nicouys8407 День тому

    Wees positief en draai terug na God die Vader en bekeer van julle sonde, Hy weet wat gaan gebeur

  • @cornelisloots242
    @cornelisloots242 День тому

    Ons het geen ander keuse nie .Jy is reg.

    • @saamstaan6540
      @saamstaan6540 День тому

      Geen ander keuse nie?aai siestog man.

  • @japiekok2459
    @japiekok2459 День тому

    Pragter gese ons het n regte besluit gemaak na dit moet ons saam werk

  • @martha44290
    @martha44290 День тому

    Dankie Izak. Waardeer jou opoffering

  • @thysbotes9491
    @thysbotes9491 День тому

    Huidiglik seker die beste besluit wat geneem kon word.

  • @Antoinette-iv6ev
    @Antoinette-iv6ev День тому

    Dis alles vooraf beplan kan nie glo john het nie gestaan vir president,bbc het dit voorspel

  • @noelinedutoit
    @noelinedutoit День тому

    Dankie Sakkie!

  • @elizejacobs-ip2zv
    @elizejacobs-ip2zv День тому

    Stem saam.. Daar is hoop... Ons moet begin lewe spreek oor SA

  • @Ritakillian002
    @Ritakillian002 День тому

    Reg

  • @christinapaulse5391
    @christinapaulse5391 День тому

    Dankie ! Welkom in ons pragtige stad .

  • @lilianhaggland2031
    @lilianhaggland2031 День тому

    Ons hou moed...ons vertrou op God..... God loves South Africa.

  • @AnnaEloff
    @AnnaEloff День тому

    Gaan rus nou. Jou hare is mooi😊❤

  • @amandamackay8807
    @amandamackay8807 День тому

    Dankie Izak!🎉