Nuuspod
Nuuspod
  • 1 716
  • 11 655 915

Відео

Mmusi Maimane: There is life after the ANC and DA
Переглядів 1,6 тис.Місяць тому
Mmusi Maimane: There is life after the ANC and DA
Neil de Beer: Ek gaan nie vir Devon fire nie
Переглядів 16 тис.Місяць тому
Neil de Beer: Ek gaan nie vir Devon fire nie
What have you done to my country?
Переглядів 7 тис.Місяць тому
What have you done to my country?
Gayton McKenzie: Die DA meet hulself teen die domste kind in die klas
Переглядів 37 тис.Місяць тому
Gayton McKenzie: Die DA meet hulself teen die domste kind in die klas
Herman Mashaba: I trust Gayton more than the DA
Переглядів 21 тис.Місяць тому
Herman Mashaba: I trust Gayton more than the DA
Die DA gaan die Wes-Kaap verloor
Переглядів 50 тис.Місяць тому
Die DA gaan die Wes-Kaap verloor
So het Werner de Jager aan sy einde gekom
Переглядів 14 тис.2 місяці тому
So het Werner de Jager aan sy einde gekom
Wynand du Toit: Raak weerbaar, die magte van wanorde is op ons
Переглядів 10 тис.2 місяці тому
Wynand du Toit: Raak weerbaar, die magte van wanorde is op ons
Regskenner vertel hoe boere veediewe op hul grond moet hanteer
Переглядів 3,6 тис.2 місяці тому
Regskenner vertel hoe boere veediewe op hul grond moet hanteer
Markus Jooste: Die swendelaar wat selfs vir Christo Wiese uit R60 miljard verneuk het.
Переглядів 11 тис.2 місяці тому
Markus Jooste: Die swendelaar wat selfs vir Christo Wiese uit R60 miljard verneuk het.
Neil de Beer: Dis 'n leuen, ek het niks teen witmense nie!
Переглядів 7 тис.3 місяці тому
Neil de Beer: Dis 'n leuen, ek het niks teen witmense nie!
'n Oupa se oorlog teen ouervervreemding
Переглядів 2,1 тис.3 місяці тому
'n Oupa se oorlog teen ouervervreemding
VSA VERKIESING 2024: Biden is eintlik maar Obama se derde termyn
Переглядів 3,2 тис.3 місяці тому
VSA VERKIESING 2024: Biden is eintlik maar Obama se derde termyn
John Steenhuisen: Ek sal vir seker 'n president met meer rugraat wees as Cyril
Переглядів 4,7 тис.3 місяці тому
John Steenhuisen: Ek sal vir seker 'n president met meer rugraat wees as Cyril
Ian Cameron sê hoekom hy DA kies om parlement toe te gaan
Переглядів 7 тис.3 місяці тому
Ian Cameron sê hoekom hy DA kies om parlement toe te gaan
Zuma se MK: Die Russe se truuk om KZN vir die ANC te red?
Переглядів 23 тис.3 місяці тому
Zuma se MK: Die Russe se truuk om KZN vir die ANC te red?
So verrinneweer misdadige landdroste SA regbank
Переглядів 11 тис.3 місяці тому
So verrinneweer misdadige landdroste SA regbank
Groblersdal 4: Die staat het geen kans op sukses, sê advokaat
Переглядів 16 тис.4 місяці тому
Groblersdal 4: Die staat het geen kans op sukses, sê advokaat
EKSKLUSIEF: OUERS VAN VERMOORDE NARKOTISEUR PRAAT
Переглядів 28 тис.4 місяці тому
EKSKLUSIEF: OUERS VAN VERMOORDE NARKOTISEUR PRAAT
Dubbelmoord op Nelspruit: Ondersoeker gee nuwe inligting
Переглядів 27 тис.5 місяців тому
Dubbelmoord op Nelspruit: Ondersoeker gee nuwe inligting
Dubbelmoord op Nelspruit: Hier is wat ons weet.
Переглядів 52 тис.5 місяців тому
Dubbelmoord op Nelspruit: Hier is wat ons weet.
Pieter Groenewald: Ek sien 'n regering van nasionale eenheid vir 2024
Переглядів 12 тис.5 місяців тому
Pieter Groenewald: Ek sien 'n regering van nasionale eenheid vir 2024
Carl Niehaus oor sy vriend Julius en die nostalgie van Kill the Boer
Переглядів 10 тис.6 місяців тому
Carl Niehaus oor sy vriend Julius en die nostalgie van Kill the Boer
Onderhoud met André de Ruyter vanuit VSA
Переглядів 53 тис.6 місяців тому
Onderhoud met André de Ruyter vanuit VSA
Wit mynwerkers se ondergrondse hel
Переглядів 21 тис.6 місяців тому
Wit mynwerkers se ondergrondse hel
Zuma gee die ANC 'n opstopper, maar verwag ander dramas
Переглядів 17 тис.6 місяців тому
Zuma gee die ANC 'n opstopper, maar verwag ander dramas
Bye maak meer mense dood as slange
Переглядів 9456 місяців тому
Bye maak meer mense dood as slange
Kernkrag is 'n ideale wapen teen beurtkrag
Переглядів 8626 місяців тому
Kernkrag is 'n ideale wapen teen beurtkrag
Kyk hoe vergiftig veedief beeste, polisie vou hande.
Переглядів 6 тис.6 місяців тому
Kyk hoe vergiftig veedief beeste, polisie vou hande.

КОМЕНТАРІ

  • @MoeresietAhjum
    @MoeresietAhjum 20 годин тому

    Jy kan hom I liegbeck norm want I man wat Kan lieg oor sy MA Se food noem jy n lieg beck

  • @elsabezeeman6619
    @elsabezeeman6619 День тому

    Ons kort 'n wet in S.A. dat 'n plakaat met die 10 gebooie in elke politikus se kantoor aangebring moet word... 🤭

  • @evertroos2261
    @evertroos2261 День тому

    Monaliet..kunstenaar wat uit die "boks" dink..kyk..daar is baie u tube vids wat wys hoe dit gedoen word!!😂

  • @evertroos2261
    @evertroos2261 День тому

    Waar is die Snyman ou..geld gepocket!!?? Om stil te bly....😂

  • @AngelNortje-wx6ww
    @AngelNortje-wx6ww День тому

    'n Groot Deel vani Land beskou ANC as Enemy #1? Djys poes mal! 7:48

  • @AngelNortje-wx6ww
    @AngelNortje-wx6ww День тому

    Het hulle ooit enoge stem tussen die wit mense? 7:48

  • @AngelNortje-wx6ww
    @AngelNortje-wx6ww День тому

    Dit gani oor dit in Afrikaans isi: Dit gant oor dat dit van "Die Stem" is... Sit dan Biggie of Snotkop of iemand darin, Mar "Die Stem" se Poes. Ons bly nie meer in 'n Afrikaner Relubliek om so ding te hê nie 7:48 7:48

  • @aristo2162
    @aristo2162 День тому

    Hou hom op RSG. Nou is hy wragtag hier ook!!

  • @thatsme172
    @thatsme172 День тому

    Versekee is die 10 gebooie ons riglyn as mens.

  • @thatsme172
    @thatsme172 День тому

    hoe lekker lag ek vir die wit koei uit die parlement geskop 😂😂😂😂😂

  • @dmphotograpic158
    @dmphotograpic158 День тому

    nie gewild nie

  • @dmphotograpic158
    @dmphotograpic158 День тому

    Carl die flip-flop

  • @corneliacoetz243
    @corneliacoetz243 День тому

    Dit is goeie riglyne ...10 Gebooie

  • @corneliacoetz243
    @corneliacoetz243 День тому

    Is Cosatu in die parlement vir sulke eise?

  • @mariananel3102
    @mariananel3102 День тому

    Baie interessante program vanoggend, Izak. Baie dankie

  • @judyjansevanvuuren4859
    @judyjansevanvuuren4859 День тому

    Is daai monoliete nie AI generated nie. Jy kan dan walvisse uit die see sien in Dubai. Hologramme?

  • @mariananel3102
    @mariananel3102 День тому

    Louisiana State...SA kan ook maar doen met waardesisteme...SA onderwysers in Staatsskole kry baie swaar met deesdae se baie kinders wat n groot gebrek aan waardesisteme toon...

  • @mariananel3102
    @mariananel3102 День тому

    Ek deel jou sentiment oor mens se kinders, Izak. ❤

  • @lilamuller5386
    @lilamuller5386 День тому

    Jou geloof moet nie n geheim wees nie...GOD sê ons moet uitgaan in die wêreld en die Evangelie verkondig...dit is nie n skande nie..dit is die goeie nuus!!!!!!Jou lewe moet by GOD begin...HY is die CREATOR of Heaven and Earth....Hy sê as jy skaam is oor HOM dan sal HY HOM skaam oor jou

  • @anncvr9843
    @anncvr9843 День тому

    Ek dink nogal maak nie saak wat jou geloof is nie die 10 Gebooie is op elke mens van toepassing om 'n geordende en beskaafde samelewing te handhaaf. Respek vir God en jou medemens

  • @anncvr9843
    @anncvr9843 День тому

    Eks seker die koei word gewas! Kyk hoe mooi wit is sy. Seker OMO Auto 😆

  • @AnnelisedeWet
    @AnnelisedeWet День тому

    😂😂😅😅 Dankie Izak. Die gas storie en die koei 😂😂. Veilig ry.

  • @anncvr9843
    @anncvr9843 День тому

    Bly VF+ is nou ook in die kombuis

  • @user-rj4dr6bt6m
    @user-rj4dr6bt6m День тому

    Die bakermat van die Westerse beskawing is gesetel in die Tien Gebooie. Daarsonder raak die samelewing onstabiel soos 'n boom sonder wortels wat sal omval by die geringste windstorm. SA het as staat misluk omdat die Tien Gebooie versaak is deur die kommunistiese regime.

  • @katysteffen7484
    @katysteffen7484 День тому

    Hallo Izak,klink vir my as jy Escom se skuld bespreek is jou nuus-Pot vol😂

  • @believe7088
    @believe7088 День тому

    Jou funny guy 😂. Thanks Izak

  • @user-rj4dr6bt6m
    @user-rj4dr6bt6m День тому

    Hierdie veranderende samestelling van die RNE is besig om die 'gewig' van die DA en IFP af te water, in besluitneming en geskil beslegting. Die ANC het die 2 partye aanvanklik misbruik met die doel om Ramaphosa verkies te kry. Noudat CR verkies is, moet die genoemde 2 partye ondermyn word! Daarom word die sg. 'progressive forces' nou ingetrek as teenvoeter vir die DA en IFP. Herinner my aan die Zoeloe koning Dingaan wat destyds vir Piet Retief in 'n dodelike hinderlaag gelok het met 'n geskrewe 'kontrak' en die belofte van 'grond' as beloning vir die gesteelde beeste wat Retief teruggebring het nadat Sekonyela dit gesteel het. Selfde 'verraad' net ander spelers ... speel nou af in die RNE?

  • @fifivanstraaten6665
    @fifivanstraaten6665 День тому

    Isak net n vraag.... Is jy n christen - Godsman. Jy hoef my seker nie te antwoord nie. Maar soms kry ek die gevoel jy staan so appaties teenwoor die Here. Ek mis nooit n uitsending van jou program nie.

    • @laudigerber9729
      @laudigerber9729 День тому

      Ek luister ook baie na Izak se nuus bulletin en kan net getuig van sy deernis en liefde en respek wat hy altyd uitstraal in tye wat dit nodig is. Hy lééf sy Christenskap. Hy hoef nie met n Bybel onder sy arm rond te loop nie. Dankbaar om iemand soos hy te mag ken. 🙌🙌

  • @user-yp4sc2xz9k
    @user-yp4sc2xz9k День тому

    Môre Izak en almal ja nee u lag is so aansteeklik dit maak my dag weet jy as die witmense hier ook so Kan lewe met liefde teen oor sy werkers en gemeenskap ,Ek het Al vir myself gevra dit skyn asof hulle op n andr planeet leef so liefdeloos en Ander sonder respek behandel praat met jou asof jy niks isi,diegene wat Nie so isi uitgesluit by Izak bid vir die mense dat hul Harte Kan verander,Ek woon op n plattelandse dorpie Kakamas geseënde nweek ❤

  • @mollymaryna6118
    @mollymaryna6118 День тому

    26:00 Dis 'n briljante idee. Maak tutorials. Ek het 'n propane heater oop gedraai in plaas van toe. Ek kon die ding nie af gesit kry nie. Dit het groot angs veroorsaak. Les wat ek geleer het; Draai die kraan vsn gasbottel anti kloks om dit oop te kry. En om dit toe te kry, draai dit kloks gewys. Propane gasheater is vir buite gebruik.

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 День тому

    More Izak geniet jou naweek saam seun

  • @karenburger2447
    @karenburger2447 День тому

    Ek het gewag vir Hennas om gesig te kom wys, hy het seker verslaap😜

  • @betsuys5953
    @betsuys5953 День тому

    Dit klink baie mooi vir ons wat onsself christene noem MAAR geskiedenis het bewys dat waar kerk en staat saamwerk en daar dus wette gemaak word ten gunste van die kerk, daar Groot probleme ontstaan. Dink aan die donker eeue. Elke mens is geskape met vrye keuse en moet sy keuse van geloof kan uitleef sonder dat daar negatiewe gevolge is. Dit klink vir my of hierdie die begin kan wees van probleme op die geloofsfront. Dit gaan mettertyd opgevolg word met ernstiger wette wat mense kan probeer verplig om teen hul gewete op te tree óf die gevolge te dra indien hulle toegee. Dink aan Daniël se vriende toe hulle die knie moes buig voor die beeld.....

  • @hugohinze1082
    @hugohinze1082 День тому

    Baie Dankie vir die goeie nuus kanaal Geseënde da vir almal.

  • @user-rj4dr6bt6m
    @user-rj4dr6bt6m День тому

    "The Curse of the Jews."? This belief holds that those who seek to harm or persecute the Jewish people or the State of Israel will ultimately suffer misfortune, defeat, or downfall. "The Lord will keep you from all harm" (Psalm 121:7) "He who curses you will be cursed, and he who blesses you will be blessed" (Numbers 24:9). Look what happened to the ANC after they prosecuted Israel! They lost 17% of the vote ... 71 seats in parliament ... and more is to come?

    • @jeanettascheepers8787
      @jeanettascheepers8787 День тому

      Israel in the Bible is a Peolpe, it is not the current State of Israel - though there are some Israeli People also living in the State of Israel.

    • @shanaazcloete8531
      @shanaazcloete8531 День тому

      ANC LOST BECAUSE OF iSRAEL. 🤣🤣🤣🤣🤣 ANC HAS BEEN LOSING LOCAL ELECTIONS SINCE 2021, NOTHING TO DO WITH ISRAEL. THE BIBLE WAS USED TO COLONISE AFRICA, BIBLE IN ONE HAND, GUN IN THE OTHER. BIBLE VERSUS WERE USED TO JUSTIFY APARTHEID AND SLAVERY. WE ARE ALSO STILL WAITING FOR THE GERMANS TO BE PUNISHED FOR THE HOLOCAUST. ISRAEL IS A WICKED STATE AND GOD HAS EXPOSED THEM TO THE WORLD. WHITE SOUTH AFRICANS WILL BE FANS OF ISRAEL GIVEN YOUR HISTORY.

  • @keyserrosemarie7561
    @keyserrosemarie7561 День тому

    Goeie mõre Izak en almal wat saam met ons kyk en luister na die beste Nuus Kanaal. Baie dankie Izak

  • @user-vd5bn6xr3i
    @user-vd5bn6xr3i День тому

    More Isak, n koei met so n skof, sê jy!

  • @mariamalan8936
    @mariamalan8936 День тому

    More het so n problem gehad by n kamp plek hey grond op gegooi tot hy gesmoor het dit het gewerk en ja bottel nog veilig net plaat vervang hy was foutief. hoor ons agter na dit was nogal n gebeure in die veld...😅

  • @SakkieFourie
    @SakkieFourie День тому

    Môre Izak... Het jy al n wille steak gaan koop?

  • @jacksmit3145
    @jacksmit3145 День тому

    Isak, geloof is NIE PRIVAAT OF N PERSOONLIK SAAK NIE, WANT JESUS HET IN DIE OPENBAAR BEDIEN EN IN DIE OPENBAAR OP DIE KRUIS GESTERF !!!!!!!

  • @user-mg2bj3uw9o
    @user-mg2bj3uw9o День тому

    VRYHEID VAN SPRAAK TEL NIE NET VIR MALEMA NIE, ANDERS MOET HUL DIE WET SO UITEENSIT......" VRYHEID VAN SPRAAK IS NET TEN GUNSTE VIR DI EFF WAT MOORD. EN RASISTIESE WOORDE UITER TEEN ONS WITTES...ONS WITMENSE MOET TEN ALLE KOSTE ONS KANT SKOONHOU ....DI LEWEND SKEPPER GOD IS DI GOD VAN WRAAK.....WREED IS DIT OM TE VAL IN DI HANDE VAN N LEWENDE HEILIGE GOD....

  • @mariusnel2168
    @mariusnel2168 День тому

    Môre

  • @user-mg2bj3uw9o
    @user-mg2bj3uw9o День тому

    MORE SE DAAR VER! GENEENDE DAG

  • @regcombrink3208
    @regcombrink3208 День тому

    More almal.soos gewoonlik laat.

  • @janpotgieter1505
    @janpotgieter1505 День тому

    More Izax en almal wat sroom op kyk. Geseende naweek he Amen ❤

  • @evertroos2261
    @evertroos2261 2 дні тому

    Renaldo mak nie die k woord gebruik..maar malema/zuma mag sing "kill the boer..farmer"!!!..nee wat..MRK IS RASISTIES!!

  • @ThomasGerber-hn7wu
    @ThomasGerber-hn7wu 2 дні тому

    Sit harder Isak!

  • @elsabezeeman6619
    @elsabezeeman6619 2 дні тому

    Ek hou van jou hare en ek hou van Nuuspod 👌! Jy en Piet-feit-bly-staan-is-Croucamp is albei heeltemal onpretensieus en dit maak julle so gewild en dit maak dat ek vir Piet sy ongrammatikale sinsnede vergewe 😉. Ek is trots daarop om te kan sê ek kom van dieselfde dorp af as jy! ❤

  • @georgestegmann5155
    @georgestegmann5155 2 дні тому

    Piet, dit is so lekker as jy lag en grappe maak ten koste van jouself.

  • @user-jm7fp5gl4m
    @user-jm7fp5gl4m 2 дні тому

    Anc te slim ...sly